Dear Fellow Business Owner
Beste Mede Sake-eienaar
The Hermanus Business & Leisure Directory (HBD) has become an integral part of many a business
and household in Hermanus and beyond. We often receive requests from our out-of-town holiday home owners for copies.
Die Hermanus Business & Leisure Directory (HBD) het ‘n integrale deel van vele besighede en
huishoudings in Hermanus en omstreke geword. Ons ontvang ook dikwels versoeke vir kopieë
daarvan van ons vakansiehuiseienaars wat elders in die land woon.
Due to logistical reasons we had to postpone the production of the third edition until now.
Ons was weens logistieke redes genoodsaak om die produksie van die derde uitgawe tot nou uit te stel.
Herewith the new rate card. Should you wish to advertise your business in the 2012 HBD, please
click on our email address below and provide us with your contact number and name. One of our consultants will be in touch with you.
Hiermee die nuwe tariefkaart. Indien u graag u besigheid in die 2012 HBD wil adverteer, kliek
asseblief op ons epos adres hier onder en verskaf u kontaknommer en naam. Een van ons konsultante
sal met u in aanraking kom.
Please note that the following are the only people authorised to assist you with your order
for an advertisement in the 2012 HBD:
Let asseblief daarop dat slegs die volgende persone gemagtig is om u met u bestelling
vir ‘n advertensie in die 2012 HBD te help:
Mariki Chin
Nico Wessels
Rein Kelder.
Should your current details differ in any way from those appearing in the 2011 issue, kindly notify
us as soon as possible (see ‘contact us’), even if you do not wish to purchase advertising space.
Listing is free of charge and we strive to include every business in Hermanus, including those conducted from home.
Indien u huidige besonderhede enigsins verskil van dit wat in die 2011 uitgawe verskyn, geliewe ons so
gou doenlik van u korrekte besonderhede te voorsien (sien ‘contact us’), selfs al wil u nie advertensieruimte koop nie.
Inskrywings is gratis en ons streef daarna om elke besigheid in Hermanus, selfs die wat vanuit die huis bedryf word, in te sluit.
We look forward to your reply.
Ons verneem graag van u.
Best regards
Vriendelike groete,
Mariki Chin
Editor/Redakteur
